У нас вы можете посмотреть бесплатно John Deere Africa | Boerpot Potgooi | Bernard Scheepers или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Bernard Scheepers van Ermelo se verhaal is sowel hartroerend as inspirerend. Nadat hy op tragiese wyse altwee sy ouers verloor het in ‘n wrede aanval op hul plaas in 1997, wou hy aanvanklik nie meer boer nie. Hy het begin rondspeel in die eiendomsmark, as ‘n veiliger alternatief tot landbou, maar hoewel hy mettertyd ‘n indrukwekkende portefeulje van eiendomme regoor Suid Afrika opgebou het, het Bernard intussen, ten spyte van die familie tragedie, sy passie vir die plaas herontdek. So veel so, dat hy oor die afgelope twee dekades die boerdery meer as vervierdubbel het. LUISTER DIE POTGOOI HIER: Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/za/podcast... Soundcloud: / john-deere-africa Spotify: https://spoti.fi/3a71NxH #JohnDeereAfrica #Boerpot --Teken in vir meer John Deere videos-- https://bit.ly/33eh5gO -- Volg Ons -- TWITTER: / johndeereame FACEBOOK: / johndeereame INSTAGRAM: / johndeereame LINKEDIN: / john-deere -- Meer van John Deere -- Kontak 'n handelaar: https://bit.ly/3mLMoZb Besoek ons webtuiste: https://www.deere.com/sub-saharan/en/