У нас вы можете посмотреть бесплатно Sê dit soos dit is. Episode 016: Anria van Heerden или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Vandag gesels Gerhard Papenfus met Anria van Heerden. Anria is - in haar eie woorde - die "hoofmeisie" van die Caring Daisies: 'n Nie-amptelike organisasie, wat vir dertien jaar lank, miljoene rande insamel vir mense in nood. Anria is 'n sakevrou en die gesprek draai rondom die versoening tussen liefdadigheid en verantwoordelikheid. Deel dit met iemand. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.