У нас вы можете посмотреть бесплатно NW Semi Finaal Onder 13A Laerskool Brits vs Lichtenburg Highlight или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
🏉 HIERDIE YSTERS SPEEL VANDAG IN DIE NW FINAAL! 🔥 Kyk terug na die epic Semi-finale waar Laerskool Brits se Onder 13A span Lichtenburg uitgeskakel het om hul plek in vandag se Noord-Wes finaal te verdien! Hierdie jong legends het alles op die veld gelaat en bewys hoekom hulle tussen die beste in die Noord-Wes is. Vandag speel hulle vir die groot prys - baie sterkte aan hierdie absolute ysters! Ons glo in julle! 💪 🎬 WIL JY JOUW SKOOL SE SPORT STORIES VAS VANG? Vlakvark Productions spesialiseer in professionele skoolsport videografie wat jou kinders se spesiale oomblikke vir ewig bewaar. Van rugby tot netbal, krieket tot atletiek - ons vang die aksie, emosie en trots vas! Kontak Ons Vandag: 📞 WhatsApp of Skakel: 0722359044 📧 Epos: info@vlakvarkproductions.co.za 🌐 www.vlakvarkproductions.co.za Hoekom Vlakvark Productions Kies: ✅ Professionele aksie-belaaide hoogtepunte ✅ Vinnige omkeertyd ✅ Bekostigbare pakkette vir skole ✅ Ervaring met alle sportsoorte ✅ Ouers en onderwysers se gunsteling! #laerskoolbrits #nwfinaal #onder13a #vlakvarkproductions #skoolrugby #sportvideografie