У нас вы можете посмотреть бесплатно Willie Strauss maak ongelooflike 'Aartappel-gereg' | 17 Februarie 2026 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Ons is in die GROOT-Kombuis saam met Willie Strauss en hy maak 'n ongelooflike ‘Aartappel-gereg' op Die GROOT Ontbyt 17 Februarie 2026. Bestandele: 6 medium aartappels, geskil en in blokkies gesny 6 stukkies ham, blokkies gesny 4 repies spek, repies gesny 1 knoffeltoontjie, fyn gekap 5 sampioene, skyfies gesny Halwe ui, gekap 250 ml gerasperde cheddar of gouda kaas Halwe green pepper in blokkies gekap Sout en peper na smaak Sout en swartpeper na smaak 5 ml paprika Kook die aartappelblokkies in gesoute water tot net sag. Dreineer. Braai die ui, sampioene en groen soetrissie in botter. Voeg die ham, spek en knoffel by. Braai tot spek gaar is. Skep die gaar aartappelblokkies in die pan en braai alles saam. Sprinkel die paprika by. Geur met sout en peper. Braai alles saam. Voeg die kaas by. Roer liggies in die pan dat die kaas smelt. #groot-kombuis #recipe #diegrootontbyt