У нас вы можете посмотреть бесплатно Nian se Natuurwetenskap stroombaan taak или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Hierdie video is gemaak om te wys hoe Nian aan sy Graad 6 Natuurwetenskap taak werk. Die doel van die taak is om 'n stroombaan te bou wat al die basiese komponente bevat. Die stroombaan moet ook die vermoë hê om verskillende materiale te gebruik om te bewys watter gelei en watter gelei nie elektrisiteit nie. Materiale getoets: 1. Yster spyker 2. Koper 3. Tou 4. Staalwol 5. Rekkie 6. Keramiek 7. Glas 8. Hout 9. Aluminiumfoelie 10. Plastiek Lego blokkie 11. Papier Vir die taak het ons die volgende gebruik. 1. Geinsoleerde skroewe 2. Houtbord 3. Koperdraad 4. 2x 1.5V Gestoorde energie-selle 5. 2.5V Gloeilamp 6. Skakelaar 7. Grys spuitverf vir die bord 8. "Permanent Marker" vir die buitelyne