У нас вы можете посмотреть бесплатно 🥩 Is laer vraag die rede vir swak Vleispryse? | Vleisprys-oorsig – 3 Feb 2026 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Dit was nie ’n goeie week vir vleispryse nie, met bees-, skaap-, vark- en hoenderpryse wat almal gedaal het. Is laer vraag nou die hoofrede waarom pryse onder druk bly? In vandag se oorsig kyk ons presies: 👉 Wat gebeur in elke vleiskategorie 👉 Of vraag of aanbod die grootste rol speel 👉 Wat produsente vorentoe kan verwag 00:00 Inleiding 00:46 Beespryse 02:07 Skaappryse 03:35 Wolpryse 04:38 Bokpryse 04:57 Hoenderpryse 05:23 Varkpryse 05:51 Voerpryse Hierdie Nedbank Vleisprys-oorsig word met trots aan jou gebring deur Nedbank en John Deere. 🔔 Bly op hoogte: https://linktr.ee/amtrendsplatforms?s... #vleispryse #beespryse #skaappryse #varkpryse #hoenderpryse #landbou #boerdery #AgriSA #landbouekonomie #markontleding #nedbank #johndeere #amt