У нас вы можете посмотреть бесплатно Graad 4: Les 1 Wiskunde Ekstra wiskundeklasse maklik in afrikaans by die huis. или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Die video kan deur graad 4, en 5-leerders voltooi word vir ekstra oefening. Print jou werkkaart en kom oefen saam. Die werkaart moet eers tuis voltooi word voor die kinders na die video kan kyk. In die video merk ons die werkkaart en skep dieselfde atmosfeer soos in 'n daaglikse klasverband. In die video behandel ons: *Tafels *Uitgebreide notasie *Skryf die getalle *Rangskik die getalle in stygende volgorde *Rond af tot die naaste 10 *Plekwaarde en getalwaardes *Groter, kleiner as of is gelyk aan Onthou om steeds jou tafels te oefen. Besoek ons Webtuiste https://mariettegaljaard.wixsite.com/... Ook beskikbaar: 4 x tafel • Kom leer jou tafel 4 x tafel saam met... 6 x tafel • Hoe oefen ek 6 x tafel? Herhaling her... 7 x tafel • Raak jou 7 maal tafel saam met ons ba... Ons is ook beskikbaar op die volgende sosiale media platform: https://www.facebook.com/rocknrollein... © 2023 Galjaard Entertainment (PTY) Ltd. All rights