У нас вы можете посмотреть бесплатно Hoe om ANALOOG Tyd te lees? Afrikaanse Kinder Video или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
'n MOET kyk Opvoedkundige Wiskunde video vir enige kind wat sukkel met Analoog tyd in Afrikaans. Hierdie video is prettig, interaktief en ALLE kinders sal Analoog tyd kan lees nadat hulle hierdie video tot aan die einde gekyk het. Hierdie gratis opvoedkundige wiskunde video vir kinders handel oor analoog tyd. Daar is 'n interaktiewe gedeelte ingesluit vir die kinders om te doen sodat vaslegging van OOR en VOOR met gemak kan gebeur. Ure, en minute tot en met intervalle van 5 word behandel. Ontmoet vir Ana Loog wat BAIE lief is om tee te drink. Sy skink die tee uit 'n outydse teepot wat sy vashou aan die OOR en dan vloei daar stomende tee VOOR by die teepot uit. Hierdie video kan in die klaskamer of tuis as 'n les aangebied word deur opvoeders. No resources are available at present. Check back later. Educational platforms: 🌻Pleasant memories – I can/Ek kan – YOUTUBE channel / @pleasantmemorieseducation-ican 🌻I can/Ek kan Pleasant memories for educators FACEBOOK page: / icanmagdaehlers 🌻Afrikaans.com webtuiste https://afrikaans.com/leerhulp/pleasa... 🌻I can/Ek kan Pleasant memories for educators INSTAGRAM: / pleasantmemorieseducation 🌻I can/Ek kan Pleasant memories for educators Tiktok #icanekkantiktok https://www.tiktok.com/@pleasant_memo... 🌻I can/Ek kan Pleasant memories for educators Pinterest https://pin.it/3G7TL4T 🌻Resources that go along with some of our videos (TEACHA): https://www.teacharesources.com/selle... 🌻Volledige Afrikaanse lees program vir jong kinders: https://www.teacharesources.com/produ... Travel and photography: 🌻PEXELS PHOTOGRAPHY https://www.pexels.com/@magda-ehlers-... 🌻Pleasant Memories photography: Instagram https://www.instagram.com/magda_ehler... 🌻VERLOOP VAN HIERDIE VIDEO: Analoog tyd vir kinders in Afrikaans 00:00 Maklike manier om Analoog tyd te onthou vir kinders in Afrikaans 01:04 Hoe om VOOR te onthou tydens Analoog tyd vir kinders in Afrikaans 01:24 Analoog horlosie het 2 arms vir kinders in Afrikaans 01:53 Hoe om OOR te onthou tydens Analoog tyd vir kinders in Afrikaans 02:08 Oor en Voor - Analoog tyd vir kinders in Afrikaans 02:35 Daar is 24 ure in 1 dag 02:50 'n Analoog horlosie gaan 2 keer in die rondte op 1 dag 03:16 vm en nm: betekenis vir kinders in Afrikaans 03:33 Die kort en lang wyser by Analoog tyd 03:44 Sekonde wyser by Analoog tyd 03:55 Hoe verdeel ons die ure op 'n Analoog horlosie 05:02 Tel in 5's tydens Analoog tyd vir kinders in Afrikaans 05:15 60 minute in een uur vir kinders in Afrikaans 06:03 Kort ure wyser tydens Analoog tyd vir kinders in Afrikaans 06:17 Lang wyser beweeg in die rondte tydens 1 uur - Analoog tyd 07:06 Hoe bepaal ek OOR tydens Analoog tyd vir kinders in Afrikaans 07:17 Hoe bepaal ek VOOR tydens Analoog tyd vir kinders in Afrikaans 07:28 Analoog tyd speletjie vir OOR en VOOR 09:05 Ure tydens Analoog tyd vir kinders in Afrikaans 12:38 Minute wyser tydens Analoog tyd vir kinders in Afrikaans 16:18 Hoe om OOR en VOOR in intervalle van 5 minute te bepaal - Analoog tyd 22:42 vm en nm tydens Analoog tyd vir kinders in Afrikaans 23:30 Belangrikheid om Wiskunde Analoog tyd in te oefen vir kinders in Afrikaans