У нас вы можете посмотреть бесплатно Bybelskool: 7 Doodsondes Nr 1 Hoogmoed или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
BYBELSKOOL: Ons begin hierdie week met ‘n nuwe reeks. Ons gaan kyk na die sewe sogenaamde doodsondes en dit dan vergelyk met teenoorstaande sewe christelike deugde. Volgens Pous Gregorius van die 6de eeu is hierdie sewe sondes hoogmoed, afguns, gramskap, ooreet, wellus, geldgierigheid en luiheid. Alhoewel al hierdie dinge sonde is, word dit nie in die Bybel aangeteken as die sewe afskuwelike (of doods-) sondes nie. Hierdie sondes kan goedskiks in ‘n lys van sonde gekategoriseer word. Amper al die sondes kan in hierdie sewe “groepe” van sondes ingedeel word. Maar meer belangrik is om te besef dat hierdie sewe doodsondes geensins groter sondes is as enige ander sonde nie. Alle sondes lei tot die dood (Romeine 6:23). Hierdie studie is beslis uniek.