У нас вы можете посмотреть бесплатно 'Julle seun gaan nie ouer as 12 word nie' или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Anna-Mart van der Merwe en haar gesin het vir jare met die vrees geleef dat Andries gaan sterf. Andries is reeds op die ouderdom van drie met sistiese fibrose gedianoseer en sy prognose was nie goed nie. "Julle seun gaan nie ouer as 12 word nie," was die dokter se woorde aan Anna-Mart en haar man. Maar toe Andries se longkapasiteit jare later minder as 18% was, het 'n tragedie in Riversdal sy lewe gered. Stuur 'n e-pos na [email protected] en deel ook jou getuienis met ons. HOOF VAN POP24 Izelle Venter OPERASIONELE HOOF Lea Knoesen KREATIEWE VERVAARDIGER Loren Greyling PROJEKLEIERS Giselle Botha Dene Opperman Zandile Tshabalala INHOUDSVERVAARDIGERS: LiG Conette le Roux Maryke Hansen STELONTWERP Pieter Serton Anro Dowling KINEMATOGRAAF Rudi du Preez KLANKTEGNIKUS Sanele Velelo REDIGEERDER Mené Meyer FINALE KLANKMENG Tamryn Breakey-Volschenk BESTUURDER: KORT-FORMAAT VIDEO'S Quinton Lourens OPERASIONELE KOÖRDINEERDER Dene Opperman MEDIABESTUURDER Craig Fegen DATA-ONTVANGER Mcebisi Sidlai HOOF VAN NÁ-PRODUKSIE Laretha Blom NÁ-PRODUKSIE-KOÖRDINEERDER Jonker Coetzee GEHALTE-BESTUUR Shaun Abels IN VENNOOTSKAP MET BYBEL-MEDIA HOOF Nico Simpson INHOUDSHOOF Le Roux Schoeman