Русские видео

Сейчас в тренде

Иностранные видео




Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Hoe om te tel van 1 -10 vir kinders in Afrikaans?

Nadat die kinders hierdie GRATIS Afrikaanse Opvoedkundige Wiskunde video tot aan die einde gekyk het, sal hulle beslis kan tel van 1 - 10 en terug. Die kinders gaan ook presies weet hoe om die getalle te vorm, want elke getal van 1 - 10 bevat 'n kort kinderstorie in Afrikaans. Die kinders kry ook geleentheid om selfstandig te tel. Hierdie video is die 2de Graad 1 ekstra Hulp video in ons Reeks vir Graad 1 kinders en juffrouens. Kyk gerus na al die ander videos op ons kanaal wat handel oor Getalle, tel, getal begrip, rang getalle en so meer. Hier is die speellys vir jou gerief.    • GRADE 1 EXTRAS - ENGLISH VIDEOS (Perf...   Soek jy nog oulike video's vir jou kind in Afrikaans om te leer tel? Klik op die speellys hier onder om direk herlei te word.    • Tel in Afrikaans | Wiskunde Opvoedkun...   🌻Pleasant memories – I can/Ek kan – YOUTUBE channel    / @pleasantmemorieseducation-ican  

Comments