У нас вы можете посмотреть бесплатно Ode aan my land или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Woorde en musiek: Anton Esterhuyse Koor: Juvenes Cantantes olv Hans Potgieter (Hoërskool Sentraal, Bloemfontein) Opname: John Smit (Soundsphere Recording) Video: Paul du Toit (Lighthouse Photography) / @pauldutoit2571 Spesiale dank aan Bobby Johnson (Rebirth Music) vir ekstra hulp met programmering, asook musikante Tristan Henderson (trompet), Vuyani Gxau (tromboon) en Quinn Kakora (tuba). Beskikbaar op iTunes http://itunes.apple.com/album/id14929... Beskikbaar op Spotify https://open.spotify.com/album/4PNoxC... Ver oor die heuwels, die vlaktes, die see Vanaf die berge tot in die vallei Roep daar 'n stem op die rug van die wind Soos die roep van 'n ma aan haar kind Diep binne my word verlange ontsluit Brand daar ’n hunk’ring oor grense van tyd En in my hand lê die Afrikagrond En die druiwe proe soet in my mond Gee my die gloed van die Afrikason Gee my die rooi van die aalwyn se blom Gee my die krag van die wilde rivier Gee my die hart van 'n leeu Hier in my land Sien jy die dans van die stof in die reën? Hoor jy die water oor die afgronde dreun? Proe jy die goud in die heuning se soen? Ruik jy die geur in die somer se groen? Hier wil ek leer, wil ek dans, wil ek sing Hier wil ek oes wat die grond vir my bring Hier wil ek liefhê, opvoed en dra En gee wat die land van my vra Gee my die gloed van die Afrikason Gee my die rooi van die aalwyn se blom Gee my die krag van die wilde rivier Gee my die hart van 'n leeu Gee my die gloed van die Afrikason Gee my die rooi van die aalwyn se blom Gee my die krag van die wilde rivier Gee my die hart van 'n leeu Hier in my land Hier in my land