У нас вы можете посмотреть бесплатно Hoe om getrou te bly wanneer jy moedeloos voel или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Moedeloosheid tref mens gewoonlik nie skielik nie. Dit bou stadig op. Stil, stil bekruip dit jou... 'n Gebed wat nie verhoor is nie. 'n Moeilike seisoen wat langer geduur het as verwag. En voor jy dit besef, is jou geloof nie weg nie… Maar jy is moeg en jy voel moedeloos. As dit is hoe jy voel is hierdie boodskap spesiaal vir jou. Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder. Om as 'n 'Member' aan te sluit: / @daniematthee Om die bediening te ondersteun: Rekeningbesonderhede Naam: Obed Bank: Capitec Spaarrekening no: 1358097036 Takkode: 470010 Maak 'n donasie deur PayPal: http://paypal.me/daniematthee Om te adverteer of 'n video te borg: Stuur 'n e-pos na daniem1277@gmail.com Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.