У нас вы можете посмотреть бесплатно Wil jy belê in semen of embrio's? Hier’s wat jy moet weet! или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Die Invitro semen- en embrio-veiling op Meerkat is aan die gang tot Vrydag, en in hierdie video deel ek my persoonlike insigte oor hoekom jy dalk wil belê in hierdie geleentheid. Ek verduidelik wat jy moet oorweeg, die voordele en nadele van belegging in genetiese materiaal, en hoe jy strategies te werk kan gaan. Hierdie video is ’n handige gids vir enige iemand wat oorweeg om deel te neem aan so ’n veiling. As jy belangstel, kyk gerus na die besonderhede hieronder! 𝐈𝐕𝐀 𝐄𝐦𝐛𝐫𝐢𝐨- 𝐞𝐧 𝐒𝐩𝐞𝐫𝐦𝐚-𝐯𝐞𝐢𝐥𝐢𝐧𝐠! Die veiling begin op 𝟐𝟖 Oktober 𝟐𝟎𝟐𝟓 om 𝟏𝟏:𝟎𝟎 en sluit op 𝟑𝟏 Oktober 𝟐𝟎𝟐𝟓 om 𝟏𝟐:𝟎𝟎 nm! Laai die Meerkat-toepassing af om te registreer en deel te neem aan die bod, of bie direk op ons webwerf:🔗 https://auctions.meerkatonline.co.za/... Vir meer veilinginligting, kontak: 📞 Erika (IVA): 074 512 0085 📞 Suzaan (Meerkat): 082 264 3435 Vir tegniese bystand: 📞 Mariaan: 064 214 7487 📞 Suzaan: 082 264 3435 PJ Budler onderhoude: Part 1: • Stud Stock Stories Part 1: Embryos & Semen... Part 2: • Embryo & Semen Discussion with PJ Budler- ...