У нас вы можете посмотреть бесплатно Castle Jam - Robert L.Euvino - Youth Orchestra Cover - Kunste Fabriek Orkes 2025 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Castle Jam Robert L. Euvino Verwerk deur Marleen Boshoff Dirigent Lois Boshoff / kunstefabriekproduksies ’n “Jam” is ’n musiekuitvoering waar musikante saam improviseer. Die komponis skep 'n middeleeuse atmosfeer en maak van 'n herhalende akkoordprogressie gebruik as die basis van hierdie “improvisasie”. Met elke herhaling kry 'n ander instrument kans om in die kollig te tree. Hierdie stuk kom uit die 2001 rekenaarspeletjie ‘Stronghold’. Die spel fokus hoofsaaklik op verowering en uitbreiding deur militêretaktiek, maar het ook prominente ekonomiese- en infrastruktuurontwikkelings-elemente. Skoliere tussen die ouderdom 10 en 18 jaar word in die orkes toegelaat. Met 'n minimum musiekstandaard van graad 1 as die enigste toelatingvereiste, kan kinders reeds vroeg in hulle musikale ontwikkeling in die Orkes speel. Strykers, hout- en koperblasers, slagwerk, asook die blokfluitfamilie en klavier kan inksryf. Sodra die inskrywing gefinaliseer is verbind die lid hom/haar aan die Projek, en word geen toelating- of plasingoudisie afgelê nie. Seksieleiers word deur die loop van die projek deur die orkesbestuur gekies. Gedurende Januarie en Februarie word daar werkswinkels vir die hele orkes op Saterdagoggende in Hatfield, Pretoria aangebied. Die Projek word afgesluit met formele uitvoerings in Maart.