У нас вы можете посмотреть бесплатно The Green Kalahari Series: Ep.1 - Riemvasmaak Hot Springs & Blouputs Pass. или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Riemvasmaak Hot Springs and the Road to Blouputs (Blouputs pass) a semi 4 x 4 trial. Hidden deep in the rugged Northern Cape near Kakamas lies one of South Africa’s most breathtaking natural gems — the Riemvasmaak Hot Springs. Surrounded by towering cliffs and desert landscapes, this oasis offers crystal-clear pools tucked between dramatic rock formations. The contrast of soothing warm water against the arid backdrop makes Riemvasmaak a must-visit destination for adventurers seeking both relaxation and raw wilderness. he journey into the area is as memorable as the destination, especially if you tackle the Blouputs Pass. This semi-4x4 route winds through rugged terrain, offering panoramic views of the Orange River valley and testing both driver and vehicle. It’s the kind of road that rewards patience, skill, and a love for off-the-beaten-track exploration. Along the way, we stumbled upon a familiar face — Norbert Coetzee, known from the legendary Voetspore team. Norbert is a true local, deeply rooted in the Green Kalahari. His passion for the land and involvement in guiding, conservation, and tourism makes him more than just a traveler; he’s a custodian of the region. Meeting him felt like finding a lost soul who belongs to these landscapes, and his stories added depth to our journey. We based ourselves at Khamkirri, a riverside camp that became our refuge in the blazing 40+ degree heat. Camping under the relentless sun was an adventure in itself, but thankfully the Volkswagen Amarok’s aircon saved us from melting away. Evenings by the river brought relief, while days were spent exploring rocky passes, desert trails, and hidden pools. This entire journey unfolded within the vast beauty of the Green Kalahari. Known for its unique blend of desert and river life, the region is a paradox of extremes — scorching days, sometimes cool nights, endless dunes, and lush pockets along the Orange River. It’s a land that demands respect yet rewards those who embrace its challenges. From hot springs to semi-4x4 passes, from meeting local legends to surviving desert heat, this trip captured the essence of adventure in the Northern Cape. The Green Kalahari is not just a destination — it’s an experience that stays with you long after the dust settles. Diep in die Noord-Kaap naby Kakamas lê een van Suid-Afrika se mees asemrowende natuurlike juwele, die Riemvasmaak Warmwaterbronne. Omring deur rotskranse en woestyn landskappe, bied hierdie oase poele wat tussen dramatiese klipformasies wegkruip met 'n enkele geboude poel. Die kontras van die kalmerende warm water teen die droë agtergrond maak Riemvasmaak ’n moet bestemming vir avonturiers wat beide ontspanning en rou wildernis soek. Die dorp Riemvasmaak, in die Groen Kalahari, is ’n plek waar woestyn stilte ontmoet met eindelose horisonne. Die reistog na die area is net so onvergeetlik soos die bestemming, veral as jy die Blouputs Pas aandurf. Hierdie semi-4x4 roete kronkel deur rowwe terrein, bied panoramiese uitsigte oor die landskappe en die Oranjeriviervallei en toets beide bestuurder sowel as voertuig. Dit is die soort pad wat geduld, vaardigheid en ’n liefde vir onbekende verkenning beloon. Langs die pad het ons op ’n bekende gesig afgekom, Norbert Coetzee, bekend as lid van die legendariese Voetspore-span. Norbert is ’n ware Riemvasmaker, diep gewortel in die Groen Kalahari. Sy passie vir die land en betrokkenheid by toerisme en bewaring maak hom meer as net ’n reisiger; hy is ’n bewaarder van die streek. Om hom te ontmoet het gevoel soos om ’n verlore siel te vind wat onlosmaaklik aan hierdie landskap behoort, en sy vinnige stories het ons reis nog ryker gemaak. Ons basis was by Khamkirri, ’n kamp langs die Oranjerivier wat ons toevlug geword het in die versengende 40+ grade hitte. Kamp onder die genadelose son was ’n avontuur op sy eie. Saans langs die rivier het verligting gebring, terwyl dae gevul was met die verkenning van rotsagtige passe, woestynroetes en die Augrabiese Watervalle. Die hele reis het afgespeel binne die uitgestrekte skoonheid van die Groen Kalahari. Bekend vir sy unieke mengsel van woestyn en rivierlewe. Die streek ’n paradoks van uiterstes: versengende dae, koeler nagte en eindelose dorre aarde met groen langs die Oranjerivier. Dit is ’n area wat respek eis, maar wat ryklik beloon vir dié wat sy uitdagings omhels. Van warmwater bronne tot semi-4x4 passe, van ontmoetings met plaaslike legendes tot oorleef in woestynhitte, hierdie reis het die kern van avontuur in die Noord-Kaap vasgevang. Die Groen Kalahari is nie net ’n bestemming nie, dit is ’n ervaring wat lank by jou bly nadat die stof gaan lê het.