У нас вы можете посмотреть бесплатно Jongmanne maak ‘n verskil met dwelmrehabilitasie in Postmasburg – maar hulle het hulp nodig или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
POSTMASBURG – Dwelms is besig om ’n verwoestende greep op Postmasburg en omliggende gemeenskappe te kry. Hierdie plaag breek families uitmekaar, laat jongmense hul toekoms versaak en dra by tot ’n golf van misdaad en maatskaplike probleme. Daar is weinig twyfel dat die groeiende mynbedryf in die streek ook ’n rol speel – soos in die geskiedenis van die mynwese elders in Suid-Afrika – deurdat die vinnige ekonomiese groei dikwels sosiale euwels laat toeneem. Teken in by www.nkmedia.co.za vir ons weeklikse koerant