У нас вы можете посмотреть бесплатно DIT IS IN JOU HANDE - 15 MAART 2026 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
DATUM: 15 MAART 2026 (OGGEND) PREDIKER: MORNÉ KRUGER TEMA: DIT IS IN JOU HANDE 1 Korintiërs 9:26 (AFR53) Ek hardloop dan soos een wat nie onseker is nie; ek slaan met die vuis soos een wat nie in die lug slaan nie. Lukas 8:41-49 Genesis 32:26 (AFR53) Toe sê Hy: Laat My gaan, want die dag het gebreek. Maar hy anwoord: Ek sal U nie laat gaan nie tensy dat U my seën. 2 Konings 4:2b (AFR53) Gee my te kenne wat jy in die huis het. En sy antwoord: U dienares het glad niks in die huis nie, behalwe ‘n flessie met olie. Eksodus 4:2 (AFR53) Daarop vra die Here vir hom: Wat is in jou hand? En hy antwoord: ʼn Staf. Eksodus 14:16a (AFR53) En jy, hef jou staf op en steek jou hand uit oor die see en kloof dit, … 1 Samuel 17:40b (AFR53) ... en met sy slinger in sy hand het hy nader gekom na die Filistyn. Deuteronomium 16:15b (AFR53) … want die Here jou God sal jou seën in al jou inkomste en in al die werk van jou hande, en jy moet net maar vrolik wees.