У нас вы можете посмотреть бесплатно Amptelike Lokprent: The Heart is a Muscle | Silwerskermfees | kykNET или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
’n Groep vriende in Kaapstad geniet ’n braai saam, maar die dag word ontwrig toe Ryan se seun vermis raak. Dit lei tot ’n reeks voorvalle oor die naweek wat spanning in Ryan se vriendskappe en huwelik veroorsaak. Ryan se destruktiewe optrede terwyl hy desperaat na sy seun soek, veroorsaak verdere argumente. Onbekende gebeure uit die verlede word onthul, terwyl Ryan homself in die een moeilike situasie ná die ander bevind, ten spyte van sy beste bedoelings. The Heart Is a Muscle is ’n humanistiese drama oor die genesing van trauma wat van generasie tot generasie oorgedra word, en vergifnis. Dis die storie van ’n man wat leer dat om ’n beter pa, eggenoot en vriend te wees, hy eers moet leer om homself te vergewe. #Silwerskermfees --- Kyk dit nou op DStv: https://bit.ly/2JaLeXL Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - https://bit.ly/2V049Hc Volg kykNET op Twitter: / kyknettv Like kykNET op Facebook: / kyknet Volg kykNET op Instagram: / kyknettv EN TikTok: / kyknett Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!