У нас вы можете посмотреть бесплатно #SokkieSurf или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Wie: Janco & Ro Anri (Backup Dansers - Avanti Personeel) Waar: Avanti Restaurant Woodlands Hills Bloemfontein Hoekom & Waar: Dit was ‘n local ou wat gesing het en toe was hy besig om op te pak en ons het daai dag gaan jag so ons is nog in ons jag klere gewees en besluit toe om vinnig by die restaurant te stop oppad huistoe om iets te eet. (Eintlik al baie moeg gewees na die lang dag, en toe verander ons ‘mood’ in sekondes. En toe vra ons hom om ‘Hardekole’ te sing en toe is dit die een Afrikaanse liedjie na die ander ene. Dis toe ons besluit om te dans want toe raak dit te lekker. Die liedjie: Loslappie Oorspronklike Kunstenaar: Kurt Darren Persoon wat hom cover: Onseker.... Local Bloemfontein talent SHARE YOUR #SokkieSurf VIDEO WITH US NOW! Contact info@movado.co.za for more detail. http://www.movado.co.za SUBSCRIBE NOW!! Love & Appreciate what we do? Show your support: 1: SUBSCRIBE to our Channel 2: LIKE & SHARE our Videos 3: SPONSOR an Episode 4: Make a DONATION to our cause For SPONSORING & DONATIONS queries: info@movado.co.za