У нас вы можете посмотреть бесплатно Marco & Mariska - Atila Trust Farm или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
WOW, what an epic wedding with team Nelis Engelbrecht Photography filming the beautiful wedding of Marco Bekker & Mariska Bekker at Atila Trust Farm. With the beautiful black dress from it was definitely unique in every way. Thank you guys for having us, we just love the pictures and had one amazing time with you guys. Editing - Nelis Engelbrecht Photographer - Nelis Engelbrecht - Second - MarJohandie Cillie Video crew - Dirk Cillie & Arno Pretorius Hair and make-up - Oulik Vroulik Dress - Alana van Heerden Wedding Gowns Tux - The Tux Tailor Willowbridge Photos - / 4892694297408463 www.nelisengelbrecht.co.za www.lightlounge.co.za FROM THE CLIENT _ MESSAGE TO SERVICE PROVIDERS Dankie Nelis Engelbrecht en Light Lounge Studio vir die amazing fotografie footage!! Wowness! Julle het n talent hoor! Dankie Alana van Heerden Wedding Gowns vir my AMAZING rok! Jou hande staan vir niks verkeerd nie! My verwagtinge is oortref! Dankie Oulik Vroulik dat my en die girls so mooi laat lyk het! En my naels se inkleur!! Dankie Flamboijant Decor Wedding and Events vir die AMAZING blomme! Wow! Ons kon nie genoeg kry van die skoonheid daarvan nie! Dankie tannie Beaunite Laubscher en Eduan Laubscher vir die ongelooflike songs! Julle mag maar hoor! #Proud *Dankie vir oom Albertus Laubscher wat skielik Worcester toe gery het vir swart klere, omdat sy pak agtetgebly het op die lughawe 🤭 Well-frieken-done! Dankie kaleidoskoop vir die pre-drinks entertainment! Spyt ons kon nie heeltyd luister nie! Dankie Grand Room Design vir AL die beplanning, reëlings, vervoer, origami-ophang en met n gespanne bruid en bruidegom deal voor/tydens n troue! Dit sit nie in enige een se broek om seker te maak als verloop seepglad nie! #dankieDenicke Dankie Anais van der Westhuizen vir die vou van al die origami cranes!!! Dankie Atila Trust Farm vir die mooi setting. Dankie Johan Geldenhuys van Catering Co. Vir die heerlike kos. Dankie Amanda van der Merwe vir die beskuit, en flippen impressive koek! And for being the life of the party!! Ook dankie vir Danie vir die skenk van die wors vir Vrydagaand se braai, en die skielike trou-bakkie chauffeur! #HiluxBo Dankie The Party Technician vir die klank en DJ! Dankie Dickybird Designs vir die verskeidenheid signs, labels, stickers, boutonnieres en en en Dankie Fleur Design Studio vir die amazing menus en scratch-card ysbrekers! Dankie Tentmen vir die mooi liggies tussen die blomme! *Dankie Granaat Roes vir die pragtige tafeldoeke! *Dankie Criore - Wedding and Function supplies vir die beautiful Welcome sign en 1 Kor. 13 bordjies. Dankie Wilma Bekker vir die beskuit, origami ryg en rondry! Dankie Regan Christmas van Paradiso Academy vir die danslesse! Dankie The Tux Tailor vir Marco se sexy pak en die pappas se strikdasse. *Dankie Lorraine Luckhoff vir die ONGELOOFLIKE catering vir al die girls in die bridalsuite! En die mooi maak en raad en liefde! So spesiaal! Dankie Christa Rautenbach en Danie vir al die vinyls! Wow!! *Dankie dominee Faani Engelbrecht vir die ongelooflike mooi boodskap, kon nie vir beter vra nie! *Dankie oom Tom Lesch en tannie Marina Lesch vir die skenk van die vleis vir Vrydagaand se braai. En tannie Marina vir die ekstra fotos neem die oggend! *Dankie Janke Lesch en Leonard Fourie vir die flowergirl & flowerman ysbreker! *Dankie Marieta Carrick vir die pragtige gedig in die kerk, en die tafelgebed by die onthaal. Super special dude! *Dankie aan ons bridal/grooms crew - Riana Reinke, Liné Combrink, Marco Reinke en Leonard Fourie dat julle daar was om ons rustig te hou, elke spesiale oomblik met ons te deel. En dat ons enige oomblik op julle knoppie kon druk vir n last-minute krisis! Special shout-out aan Riana vir DIY next-level verfwerk van rame, vervoerdienste, wyn-skink aande en n ONGELOOFLIKE kitchentea te midde van Covid! Line, dankie vir die oorbelle optel en tafeldoeke invlieg van Pretoria af! *Dankie Jaco Combrink dat jy ons seremonie monster kon wees, en almal laat weet die bokke het gewen! *Dankie almal wat van heinde en verre gery/gevlieg het ons spesiale dag met ons te kom deel in die middel van Covid - the list is too long! Julle weet wie julle is! *Dankie vir al die amazing voicenote speaches van dié wat nie daar kon wees nie - oom Gerrie Laubscher, Wesley Laubscher, Michelle Engelbrecht, Carina Steyn, Johandre Joe Gouws, Imilde De Meyer, Willem Albertus De Meyer, Rikus Botha, Melissa Botha, Marizaan Van Jaarsveldt, tannie Lisa Horn, Tamryn Grobbelaar en Annemarie Meyer,Lindi Hnkm... Dankie pappa Antonie Laubscher en tannie Joekie Laubscher-vd Merwe vir al die moeite om ouma Mien daar te probeer kry, al het dit toe nie gewerk nie. Dankie vir al julle hulp en liefde en omgee!