У нас вы можете посмотреть бесплатно Die Weghol Ossewa by или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Tydens Majubafees 2024 het die ossewa vir 'n prag prentjie gesorg. Met die aankoms by die fees het daar amper 'n ongeluk plaasgevind. Die ervaring, kennis en dapperheid van die span hanteerders het die ongeluk voorkom. Kyk gerus saam na hierdie video om te sien wat ons bedoel dat hierdie manne rondom die ossewa eintlik helde is!! Welgedaan manne!! Wat leer ons hieruit? Is jy 'n vooros of dalk 'n agteros? Ken jy jou doel in die span of weier jy om naasvoor te trek? Trek jy dwars of trek jy saam vorentoe om die wa deur die drif te trek? Kyk hierdie video en sien hoe maklik 'n dwarstrekker die hele span se werking kan omvêr werp. Net 'n spesiale woord van dank aan almal wat betrokke was by die ossewa demonstrasie - dit was puik en dit laat die vlam in ons harte sommer weer trots brand Die ossewa tree jaariks by Majuba op en dra by tot die kleurvolheid van die Majubafees. Dankie aan almal wat met diere daar was - ons weet wat se moeite dit verg en hoeveel dit kos - ons waardeer julle!! #boermedia #majuba #majubafees #ossewa #osse #kultuur