У нас вы можете посмотреть бесплатно Die Kersfees by Zondo Safari Kamp | Afrikaanse Stories vir Kinders | Spesiaal geskryf vir Ouma Wimpy или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
🌟 Hierdie storie is spesiaal geskryf vir Ouma Rone (Ouma Wimpy) en haar gesin. 🌟 🎄 Die Kersfees by Zondo Safari Kamp 2025 🎄 Ouma Wimpy en haar hele familie gaan Kersfees by Zondo Safari Kamp vier. Al die kleinkinders is saam – van die ouer kinders wat help en lei, tot die kleintjies wat speel, droom en lag. Daar word fiets gery, balle geskop, geswem en saam gebid, met Jorsie die worshondjie altyd naby. Kersdag bring ’n groot verrassing wanneer ’n bekende gesig as Kersvader verskyn, en die laaste aand eindig met sang, lag en ’n lekker karaoke-aand om die vuur. ’n Warm, rustige Kersfees-storie vol familie, liefde, klein oomblikke en saamwees – perfek vir slaaptyd. 🌙✨ 🔅🔅🔅🔅🔅🔅🔅🔅🔅🔅🔅🔅🔅🔅 As jy Sprokieland se kinderstories geniet en graag ‘n donasie wil maak, click op die onderstaande PayPal link. So kan ek meer tyd afvat om stories vir jou kleinding te skryf. https://paypal.me/sprokieland?country... Dankie vir jou ondersteuning! Sprokie Liefde Rodeen Visser-Ludick 🔅🔅🔅🔅🔅🔅🔅🔅🔅🔅🔅🔅🔅🔅 Kinder stories in afrikaans, kinderstories, luister afrikaanse stories, luister afrikaanse kinderstories, sprokies vir kinders, luister kinderstories, kortverhale vir kinders, stories vir klein kinders, sprokies verhale, afrikaanse stories, afrikaanse fairy tails, kleuterskool stories, afrikaans vir kleuters, kortverhale vir kleuters, afrikaanse kortverhale, afrikaanse slaaptyd stories vir kinders, volledige afrikaanse stories, slaaptyd stories, sprokies vir kinders, sprokieland, sprokies verhale, kinderverhale