Русские видео

Сейчас в тренде

Иностранные видео


Скачать с ютуб Brendan Peyper - Op Jou Spoor (Official Audio) в хорошем качестве

Brendan Peyper - Op Jou Spoor (Official Audio) 3 года назад


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Brendan Peyper - Op Jou Spoor (Official Audio)

Official Audio for "Op Jou Spoor" by Brendan Peyper. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/BPOpJouSpoor Follow Brendan Peyper op Social Media: Facebook -   / brendanpeypermusiek   Instagram -   / brendan_peyper   Twitter -   / brendanpeyper   Director of Photography/Editor – Stephan van Huyssteen Location – The Hit Factory studio, Pretoria Hierdie beeldmateriaal was opgeneem tydens die werklike opnameproses van “Op Jou Spoor”. Op Jou Spoor Sê jy’s verlief op my Maar dis nou verby Die son het klaar gesak En die wolke kom sit teen die rand Van my geskwesde hart Hier kom die donderweer Ek kan dit nie keer Gaan haal jou emmers sement En skep water om dit mee te meng En vee al my krake toe Ja ek is op jou spoor op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor Elke traan wat jy afvee Lei my net weer nader aan jou Ja ek is op jou spoor op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor Daar’s ‘n plek in my hart  Spesiaal net vir jou gehou Ja ek is op jou spoor Ek is op jou spoor Sal jy jou kop op lig My wonde is nog rou Sou saam ‘n lewe bou  Dis waarvoor ek bid vir jou Ek bid vir jou Is daar nog hoop vir my Waar gaan ek jou kan kry Die skoot het klaar geklap  En al wat sit is ‘n spoor in die sand Hoe het ons hier beland Ja ek is op jou spoor op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor Elke traan wat jy afvee  Lei my net weer nader aan jou Ja ek is op jou spoor op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor Daar’s ‘n plek in my hart  Spesiaal net vir jou gehou Ja ek is op jou spoor Ek is op jou spoor Ja ek is op jou spoor op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor Elke traan wat jy afvee  Lei my net weer nader aan jou Ja ek is op jou spoor op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor Ek het plek in my hart  Spesiaal net vir jou gehou Ek is op jou spoor Official Audio by Brendan Peyper performing Op Jou Spoor. (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) http://vevo.ly/tXiLlm #BrendanPeyper #OpJouSpoor #Trompie

Comments