У нас вы можете посмотреть бесплатно LEER JOU KIND VOLGENS SY TEMPERAMENT? | Lynette Beer en Hui-Mari Meyer | STUDIEMETODES WEBINAAR или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
“Deur studie aan te pak met jóú kind se temperament in gedagte, maak leer minder stresvol”, sê die verhoudingskenner LYNETTE BEER. BESPREEK VIR 'N WERKSWINKEL (Dit is die beste ding wat jy vir jou kind kan doen): https://voelgoed-leer.co.za/wired-stu... Een van die dae is dit weer eksamentyd, en wie ken nie die gevoel van ’n maag wat op ’n knop trek van eksamenkoors nie? Die rede - omdat kinders nie weet hoe om te leer nie! Gedurende dié GRATIS WEBINAAR gee Lynette en die oud-onderwyseres Hui-Mari Meyer ‘n oorsig oor kinders se leervoorkeure, die invloed van temperament op jou leervoorkeur, om bewus te wees van jou eie natuurlike sterk- en swakpunte, asook die ouer- kindverhouding wanneer dit kom by roetine, dissipline, huiswerk, spanning en uiteindelik prestasie. Dit word GRATIS aangebied in samewerking met Akademia – Dinsdag 28 Februarie vanaf 20:00 tot 20:30, met ‘n vraag-en-antwoord-sessie. Vir meer inhoud van Lynette Beer, gaan na: https://voelgoed.co.za/mentor/lynette... #Voelgoed #LynetteBeer #Mentor #Mentorklas #SkoolVanDieLewe #LynetteBeer #HuiMarieMeyer #Wired #Akademia #Studiemetodes #VoelgoedMedia #VoelgoedLeer #Gratis