• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

NOEM MY CHRISTEN - Andries Enslin, 3 Februarie 2019 скачать в хорошем качестве

NOEM MY CHRISTEN - Andries Enslin, 3 Februarie 2019 7 лет назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
NOEM MY CHRISTEN - Andries Enslin, 3 Februarie  2019
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: NOEM MY CHRISTEN - Andries Enslin, 3 Februarie 2019 в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно NOEM MY CHRISTEN - Andries Enslin, 3 Februarie 2019 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон NOEM MY CHRISTEN - Andries Enslin, 3 Februarie 2019 в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



NOEM MY CHRISTEN - Andries Enslin, 3 Februarie 2019

NOEM MY CHRISTEN IS EK GERED? REEKS NOEM MY CHRISTEN Na ’n ruk het Barnabas besluit om Saulus te gaan opsoek en hom te oorreed om in Antiogië te kom werk. Hy is na Tarsus toe, waar hy vir Paulus raakgeloop het. Paulus was dadelik bereid om saam met hom in Antiogië te kom werk. Hulle twee het die volgende jaar lank daar saamgewerk. Hulle het die mense geleer wat dit beteken om in Christus te glo. Hier in Antiogië is die volgelinge van Jesus die eerste maal Christene genoem. Handelinge 11:25-26 (DB) WAT IS JESUS SE MINIMUM VEREISTE? Toe Jesus daarvandaan verder gaan, sien Hy ’n man met die naam Matteus by die tolhokkie sit. Hy sê toe vir hom: “Kom! Word my dissipel!” Matteus het opgestaan en Jesus se dissipel geword. Matteus het toe ’n groot ete aangebied en, werklikwaar, baie van sy medetollenaars en ander berugte sondaars het gekom en die tafel met Jesus en sy dissipels gedeel. Matteus 9:9-10 (NLV) “Hy wat nie sy kruis opneem en My volg nie, is nie werd om aan My te behoort nie. Hy wat sy lewe wil behou, sal dit verloor; en hy wat sy lewe ter wille van My verloor, sal dit vind.” Matteus 10:38-39 (NAV) Ek wil hê julle moet iets vir My doen: “Die wêreld is nou julle sendingveld. Gaan oral na almal toe en daag hulle uit om My sonder enige voorwaardes of verskonings te volg. As hulle bereid is om My met hulle hele lewe te volg, moet julle hulle doop op gesag van die Vader, die Seun en die Heilige Gees. So sal julle hulle inlyf om deel van God se familie te wees. Maar dan is julle nog nie klaar nie. Leer hulle en lei hulle dan in alles wat Ek vir julle geleer het. Vertel hulle hoe belangrik dit is om aan My gehoorsaam te wees en te doen wat Ek vra. “En wees verseker: Ek verwag nie dat julle dit alleen moet doen nie. Elke dag, tot met die wederkoms, sal Ek self by julle wees.” Matteus 28:19-20 (DB) GELOOF IN DIE VERSTAND LEI TOT VERSKONINGS Jesus draai toe na een van die ander mense wat ook saam met Hom gestap het en sê vir hom: “Volg My!” Die man antwoord vinnig: “Ek doen dit graag, maar ek moet net eers gou my pa gaan begrawe.” Maar Jesus was nie tevrede nie. “Los die dooies uit. Hulle het hulle kans gehad. Daar is in elk geval genoeg ander mense wat vinnig op pad is na die doderyk toe wat sal sorg dat jou pa begrawe word. Ek stuur jou nou na mense toe wat nog lewe. Gaan sê vir hulle God se nuwe wêreld is hier.” Iemand anders wat gehoor het wat Jesus alles sê, sê toe vir Hom: “Here, U hoef my nie te vra om U te volg nie. Ek bied sommer self aan om u volgeling te word. Ek wil net gou my familie gaan groet en hulle in kennis stel van my besluit.” Toe sê Jesus vir hom: “Daar’s nie nog tyd oor om jou familie te gaan groet nie. Los dit. Nou moet jy saam met My stap. As jy een van my volgelinge wil wees, moet jy al die ander dinge in jou lewe tweede stel, ook jou familie en vriende. Anders is daar nie vir jou plek in God se nuwe wêreld nie.” Lukas 9:59-62 (DB) HOE WORD JY ‘N TOTAAL TOEGEWYDE GEESVERVULDE VOLGELING (TTGV) VAN JESUS CHRISTUS? Jesus reageer daarop: “As Ek wil hê dat hy moet bly leef totdat Ek terugkeer, wat het dit met jou te doen? Volg jý My!” Johannes 21:22 (NLV) ​

Comments
  • JESUS SÊ: “BEKEER JOU” - Andries Enslin, 10 Februarie  2019 7 лет назад
    JESUS SÊ: “BEKEER JOU” - Andries Enslin, 10 Februarie 2019
    Опубликовано: 7 лет назад
  • 338. Ko par to saka Bībele? 4 дня назад
    338. Ko par to saka Bībele?
    Опубликовано: 4 дня назад
  • ПЕТРОХАН В МЪГЛА, ИРАН ПРЕД ВОЙНА 1 день назад
    ПЕТРОХАН В МЪГЛА, ИРАН ПРЕД ВОЙНА
    Опубликовано: 1 день назад
  • My Pa en Ma was pa en dogter | Rupert en Annemari van den Berg | Getuie Tyd 1 год назад
    My Pa en Ma was pa en dogter | Rupert en Annemari van den Berg | Getuie Tyd
    Опубликовано: 1 год назад
  • 15 Februarie 2026 | Wie sal my hulp wees? 10 дней назад
    15 Februarie 2026 | Wie sal my hulp wees?
    Опубликовано: 10 дней назад
  • Vuur is nie altyd lekker nie - Andries Enslin, 29 Julie  2018 7 лет назад
    Vuur is nie altyd lekker nie - Andries Enslin, 29 Julie 2018
    Опубликовано: 7 лет назад
  • 1 - Die Dag Van Wederkoms. (www.kniel.co.za) 12 лет назад
    1 - Die Dag Van Wederkoms. (www.kniel.co.za)
    Опубликовано: 12 лет назад
  • JAKOBUS: GLO JY NOG IN GEBED? - Andries Enslin, 16 September 2018 7 лет назад
    JAKOBUS: GLO JY NOG IN GEBED? - Andries Enslin, 16 September 2018
    Опубликовано: 7 лет назад
  • …И СОХРАНИЛ ВЕРУ 2 дня назад
    …И СОХРАНИЛ ВЕРУ
    Опубликовано: 2 дня назад
  • Mosaiek AM 180401 Johan Smith Opstanding Sondag 7 лет назад
    Mosaiek AM 180401 Johan Smith Opstanding Sondag
    Опубликовано: 7 лет назад
  • GOD WAT GROU - Andries Enslin, 21 April 2019 6 лет назад
    GOD WAT GROU - Andries Enslin, 21 April 2019
    Опубликовано: 6 лет назад
  • DIE GEVAAR VAN NEGATIEWE DENKE IN JOU LEWE 2 года назад
    DIE GEVAAR VAN NEGATIEWE DENKE IN JOU LEWE
    Опубликовано: 2 года назад
  • 22.02.2026 Jumalateenistus Трансляция закончилась 2 дня назад
    22.02.2026 Jumalateenistus
    Опубликовано: Трансляция закончилась 2 дня назад
  • Toe sien ek die toekoms...en dit lyk goed! Stephan Joubert [9 Aug 2020] 5 лет назад
    Toe sien ek die toekoms...en dit lyk goed! Stephan Joubert [9 Aug 2020]
    Опубликовано: 5 лет назад
  • STAAN. LUISTER. SKRYF. WAG - Andries Enslin, 30 September 2018 7 лет назад
    STAAN. LUISTER. SKRYF. WAG - Andries Enslin, 30 September 2018
    Опубликовано: 7 лет назад
  • Trevor Hudson - Discerning Our Deepest Desires 4 года назад
    Trevor Hudson - Discerning Our Deepest Desires
    Опубликовано: 4 года назад
  • Žemaitaičio pabaigos pradžia? - GYVAI - 2026-02-23. Трансляция закончилась 1 день назад
    Žemaitaičio pabaigos pradžia? - GYVAI - 2026-02-23.
    Опубликовано: Трансляция закончилась 1 день назад
  • God soek jou betrokke   Past  James Davids 10 лет назад
    God soek jou betrokke Past James Davids
    Опубликовано: 10 лет назад
  • GOOI 'N STUK HOUT - Andries Enslin, 19 April 2019 6 лет назад
    GOOI 'N STUK HOUT - Andries Enslin, 19 April 2019
    Опубликовано: 6 лет назад
  • Hoekom Nie? Andries Enslin, 3 Junie 2018 7 лет назад
    Hoekom Nie? Andries Enslin, 3 Junie 2018
    Опубликовано: 7 лет назад

Контактный email для правообладателей: u2beadvert@gmail.com © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5