У нас вы можете посмотреть бесплатно Case Trekker - Armand Hofmeyr или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Dankie aan die manne van Case Hi, Klaas en Willie en die res vir julle bydra met ALLES! Dankie Richard en Michelle van Richphotography vir julle Awesome video en editing werk. Dirk Van Niekerk Dan vir jou amazing g werk met die song dit klink befõk. Michelle Pistorius , my Lief dankie vir jou liefde, Fotos en makup vir die video. Die Veiling Pub 'Herman' dankie dat ons jou Awesome bar kon gebruik het. My enganeers Eric en Chris dankie vir julle hulpmet die sound. Ons 3 Actors in die video L en L en die Pa julle was awesome, julle maak die video ! en dankie Jacques en Stefan vir die vinnige band. Dankie aan David Gresham, Silvia en julle span wir die agtergrond papier werk... Lirieke Die son sagies teen jou lyf En die wind waai deur jou hare Niks kan mooier wees ekke Voel die klop hier in my are Want om jou alleen te kry Maak alles in my wakker Niks hier rondom ons Behalwe ek en jy Ek stick jou vir 'n koppie koffie Op my rooi case trekker Ekke kyk diep in jou oë Dan gesels ons nog so lekker(so lekker) Oor 'n Boere koffie Op 'n bloed rooi trekker Die beter alleen hier saam met jou Wooh-wo hooo-jou-ou-ou Wooh-wo hooho jou-ou-ou Stiller sal jy nie kry Elke oomblik raak net beter Daars baie wat ek vir jou wil sê Die tyd hou ons vergete Ek ril diep binne my Met jou lippe naby myne En jy dan sagies vra Is dit net ek en jy Ek stick jou vir 'n koppie koffie Op my rooi case trekker Ekke kyk die in jou oë Dan gesels ons nog so lekker (so lekker) Oor 'n Boere koffie Op 'n bloed rooi trekker Die beter alleen hier saam met jou Wooh-wo hooo-jou-ou-ou Wooh-wo hooho jou-ou-ou Ek stick jou vir 'n koppie koffie Op my rooi case trekker Ekke kyk diep in jou oë Dan gesels ons nog so lekker Oor 'n Boere koffie Op 'n bloed rooi trekker Die beter alleen hier saam met jou ou-ou 'n koppie koffie Op my rooi case trekker Ekke kyk diep in jou oë Dan gesels ons nog so lekker(so lekker) Oor 'n, 'n Boere koffie Op 'n bloed rooi trekker Die beter alleen hier saam met jou Ek stick jou vir 'n koppie koffie Op my rooi case trekker Ekke kyk diep in jou oë Dan gesels ons nog so lekker Oor 'n Boere koffie Op 'n bloed rooi trekker Die beter alleen hier saam met jou Wooh-wo hooo-jou-ou-ou Wooh-wo hooho jou-ou-ou Geskryf deur: Armand Hofmeyr Vervaardiger: Dirk Van Niekerk Backing vocal: Arri Opperman, Burger Le Roux Guitar: Josh Oosthuizen videograaf: Richard Oosthuizen Fotograaf: Michelle Pistorius Publisher: David Gresham #casetrekker #case #ArmandHofmeyr #trekkers #rooicasetrekker