У нас вы можете посмотреть бесплатно 11 Maart 2026 | Vox Weervoorspelling или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
🥵🔥 WARMSTE DAG VAN DIE HITTEGOLF WORD HIERDIE WOENSDAG VERWAG! Baie warm temperature sal voortduur oor dele van die westelike Namakwa-distrik, asook die weste en suidwes van die Wes-Kaap, die Klein Karoo, Sentraal-Karoo en die Tuinroete. Van Donderdag tot Saterdag word verwag dat die hitte verder sal uitbrei na die westelike dele van die Oos-Kaap. ⚠️GEEN IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS deur SAWD uitgereik nie⚠️ 🔥BRANDGEVAARWAARSKUWINGS: 🔥 Uiters hoë brandgevaarstoestande word verwag oor die uiterste westelike dele van die land. #voxweather #HITTEGOLF