У нас вы можете посмотреть бесплатно KSM Erediens | 11 Feb. | Hoe nou gemaak ....versoeking? (Johan Smith) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Om vasgeval te wees is geen grap nie en niks lekker nie. Versoekings is absoluut deel daarvan. Versoekings kom so gereeld en vinnig dat dit soms voel dit word op ‘n skinkbord vir jou aangebied. Om dan sterk te staan, vanuit genade te leef en die versoeking te vermy vra geweldige volharding en krag van Bo. Dankie tog vir vergifnis wat ons vry maak van skuld en skande. Dankie tog vir genade en die liefde van ‘n Vader wat altyd daar is om ons te help en die krag te gee om versoekings te kan weerstaan. Jy hoef nie vasgeval te wees as gevolg van versoekings nie! NUWE VIDEO’S ELKE WEEK Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00 BESOEK OOK: Kinderdiens Playlist: • KSM Lego and let God | Die toring van... Soeklig Playlist: • KSM Soeklig | 3 Oktober | The Da Vinc... TEKEN IN Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief. VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA: Facebook: / kerksondermure Instagram: / kerksondermure