У нас вы можете посмотреть бесплатно Outydse Pinkster bedieninge Woord - Terug na die ou paaie 4 Januarie 2026 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Outydse Pinkster Bedieninge - Woord Met hierdie boodskap roep die Here ons om terugkeer na die ou paaie — die pad van waarheid, heiligheid en volle oorgawe aan God. In ’n tyd waar baie afwyk van die fondament, roep die Here Sy volk terug na ’n lewe wat gebou is op Sy Woord en gelei word deur Sy Gees. Hierdie boodskap herinner ons dat ware lewe, seën en rigting gevind word wanneer ons weer wandel in die paaie wat God van die begin af vir ons bedoel het. Kom luister, word bemoedig en laat jou hart weer afgestem word op God se wil. Jesus Christus bly die middelpunt — kom soos jy is en laat God se Gees jou verander.