У нас вы можете посмотреть бесплатно Kan ons 70 breuk | Bronkhorstspruit | Afrikaans Part 2 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Vandag is dit net ek, Ricardo, en my broer Romardo by Bronkhorstspruit Golf Club. Maar ons speel nie gewone stroke play nie… Ons speel American Scramble — elke hou vat ons die beste bal. Met ander woorde: as ons nie vandag laag score nie, is daar regtig geen verskonings nie 😂 Ons het vir onsself een doel gestel: probeer break 70. Op papier klink dit maklik — twee spelers, elke keer die beste drive, beste approach en beste putt… maar sodra jy daar staan oor ’n 3-meter putt vir birdie begin die hande bewe. Dis basies twee broers wat mekaar coach, mekaar blameer vir misreads, en elke goeie hou vier soos ’n major. Gaan ons dit regkry? Of gaan dit weer eindig in: “die greens was vandag vinniger as normaal”? Real golf. Geen challenges, geen scripts. Net druk, gelukshoue en baie praat op die baan.