У нас вы можете посмотреть бесплатно Kairos Dormers Uitverkoping | 2019 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Danie Thomas van Kairos Dormers boer met stoet, asook kommersiële Dormer ooie sedert 2015, nadat hy die stoet oorgekoop het by Hendrik Steyn. Woon die uitverkoping by van Kairos Dormers op 7 September 2019 om 11:00 op die plaas Cananda net buite Edenville. OP AANBOD 50 SP ooie met lammers 105 SP ooie (dragtig) 80 jong ooie (dragtig; kommersieel) 30 SP ooie (oop) 40 jong ooie (oop; kommersieel) 5 SP kuddevaars 20 SP ramme 30 kudde ramme (kommersieel) 60 Strooitjies van JH 14-60 (Baksteen - Dik Piet seun) 200 Strooitjies van JH 17-10 (hoogste prys ram 2018) 120 Strooitjies van JB 15-119 (Cruizer - Barnard seun) 300 Strooitjies van CN14-069 (vader van die beste ramme wat geteel is by Karios o.a. JH 17-13 120 lamhokkies Vir meer inligting: http://bit.ly/2N6S7Jb #BKB #BKBltd #BKBgroup #BKBpeople #BKBauction