У нас вы можете посмотреть бесплатно KYK | Naspeurbaarheid in die rooivleisbedryf | RMIS gesels oor naspeurbaarheidsplatform или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Dewald Olivier, uitvoerende hoof van RMIS, het Woensdag op Nampo met Landbou.com gesels oor die naspeurbaarheidsplatform vir die rooivleisbedryf en die waarde daarvan vir al die belanghebbendes in die waardeketting. Die platform sal verbruikers inligting gee oor waar hul vleis vandaan kom, hoe met die diere gewerk is en watter inspuitings die diere gekry het. Dit sal ook aandui of die vleis wat verbruikers koop, aan nasionale en internasionale vereistes voldoen. Olivier het uitgebrei en gesê die platform sal die bedryf ’n geleentheid gee om só op internasionale markte ’n rol te kan speel. Alle lande voldoen nie aan hierdie standaarde nie. Volg ons op ons webwerf http://landbou.com | WhatsApp-kanaal https://whatsapp.com/channel/0029Vadw... | Facebook / landbouweekblad | @landbou op Twitter / landbou | Instagram / landbou | TikTok / landbouweekblad