У нас вы можете посмотреть бесплатно Hoe sal jy voel as iemand jou tenk vol maak? | Random Acts of Kindness или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Hoe sal jy voel as iemand jou tenk vol maak? | Te danke aan King Price Insurance het ons Real Brékfis-span (06:00-09:00) met die Random Acts of Kindness fonds 'n paar mense by MBT petrol stasie in Parow gehelp. Die geskokte gesigte gevolg met 'n groot glimlag was die lekkerste deel van die dag! Dit is lekker om te gee. "Laat elkeen gee soos hy hom in sy hart voorneem, nie met droefheid of uit dwang nie, want God het 'n blymoedige gewer lief." 2 Korintiërs 9:7 Was jy al ooit onkant gevang met iemand se "Random Act of Kindness"? Deel met ons in die "comments". #radio #randomactsofkindness #christianmedia #kingprinceinshosho