У нас вы можете посмотреть бесплатно 🌍📚 𝗜𝗻𝘁𝗲𝗿𝗻𝗮𝘀𝗶𝗼𝗻𝗮𝗹𝗲 𝗠𝗼𝗲𝗱𝗲𝗿𝘁𝗮𝗮𝗹𝗱𝗮𝗴📚🌍 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Vandag vier ons by Laerskool Orion ons kosbare moedertaal – Afrikaans! 🇿🇦⭐ ⭐Ons taal is meer as net woorde; dit is ons stories, ons kultuur, ons lag en ons herinneringe. Dit is die manier waarop ons leer, droom en onsself uitdruk. By Laerskool Orion is ons trots om in Afrikaans te kan onderrig ontvang en om ons taal lewendig te hou in elke klas, op elke sportveld en in elke saalopening.⭐ ⭐Afrikaans bind ons as Ories saam – dit gee vir ons identiteit en ’n plek waar ons tuis voel. 💙 ⭐Mag ons altyd met trots, respek en liefde ons taal koester en bewaar vir die volgende geslagte.⭐ ⭐Ories praat Afrikaans – en ons is trots!⭐