У нас вы можете посмотреть бесплатно ‘Jy kan nie op jou eie jou angs bestuur nie’ или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Terapeut Friedel Olckers (35) het met angs kennis gemaak toe sy as student erge akademiese druk ervaar het. Sedertdien is haar angs ná sy getroud is deur verskeie dinge aangebring – onder andere, haar man en twee dogtertjies se gesondheid. Maar, vertel Friedel, sy het geleer om haar angs “in die oë te kyk” en suksesvol te bestuur. Sy deel kosbare wenke – vanuit ’n sielkundige- en pastorale oogpunt – wat vir haar werk. Vervaardig deur Pop24 in vennootskap met Bybel-media. Stuur 'n e-pos na [email protected] en deel ook jóú getuienis met ons.