У нас вы можете посмотреть бесплатно Wiskunde Graad 7 Heelgetalle или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Leer meer van heelgetalle in Graad 7 Wiskunde op ’n eenvoudige en visuele manier! In hierdie video verduidelik ons stap vir stap: Die verskillende versamelings van getalle: Natuurlike getalle (N) Telgetalle (N₀) Heelgetalle (Z) Hoe hierdie getalle op die getallelyn voorgestel word Die verskil tussen positiewe en negatiewe getalle Hoe getalle groter en kleiner word op die getallelyn Hoe om heelgetalle op te tel en af te trek deur op die getallelyn te beweeg Ons werk ook deur praktiese voorbeelde en gee oefen vrae met antwoorde Ons kyk na die reëls vir positiewe en negatiewe getalle wanneer ons optel, aftrek, maal en deel. Hierdie video help jou om ’n sterk grondslag vir algebra te bou en om negatiewe getalle makliker te verstaan.