• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Die FAK Liedjietuin word 10! скачать в хорошем качестве

Die FAK Liedjietuin word 10! 2 года назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Die FAK Liedjietuin word 10!
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Die FAK Liedjietuin word 10! в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Die FAK Liedjietuin word 10! или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Die FAK Liedjietuin word 10! в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Die FAK Liedjietuin word 10!

FAK Afrikaanse Liedjietuin word 10 “Liedjietuin, ek wens jou alles van die mooiste toe. Vir die toekoms - mag jy van krag tot krag net groei en mag jy op hierdie spesiale stuk grond elke jaar nog ’n klomp nuwe kunstenaars innooi. Ons is trots op jou.” Dit was Rina Hugo se verjaardagboodskap aan die FAK Afrikaanse Liedjietuin vir sy tiende verjaardag. Hugo het die openingsfunksie van die Liedjietuin in 2013 bygewoon en haar lied “Ek sien vandag die son weer skyn” is in die tuin verewig. Tien jaar gelede het die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) die eerste grond omgespit van die pragtige lushof wat vandag met trots bekend staan as die “Liedjietuin”. In die Jakarandastad, aan die voete van die Voortrekkermonument, blom hierdie roostuin elke jaar net mooier en mooier. ’n Buitelugmusiekmuseum waarin ons geliefde Afrikaanse kunstenaars verewig. Die tuin spog vandag met 55 liedjieborde van bekende kunstenaars en liedjies wat in graniet verewig is. Daar is ook 200 unieke roosvariëteite, waarvan Hugo se roos ook in die tuin pryk. Dié rose is spesiaal deur Ludwig’s Roses gekweek. Twee van dié rose, gekweek op aanvraag van die FAK, is ook in die tuin. Die “Ons vir jou”-roos, gekweek met die 100-jaar viering van “Die Stem van Suid-Afrika” in 2018, en ook die “Afrikaans”-roos wat jaar na jaar pragtig blom. In ’n spesiale funksie waar vriende en kollegas in die tuin bymekaargekom het, reis ons deur die afgelope tien jaar saam met dr. Danie Langner, besturende direkteur van die FAK. “In 2012 het ons besef dat daar geen monument was wat die musiek en musieklegendes vereer het vir die onsaglike bydra en diep spore wat hulle getrap het in ons kultuur nie. Die was toe nog ’n dor stuk grond waar rysmiere oral gevlieg het. “As dit nie vir ons eie tannie Sarie Marais was nie, wat maande en maande se werk in die projek ingesit het nie, sou ons nie vandag in die uitmuntende lushof gesit het nie. Nog ‘n ystervrou in die projek is Samantha Müller, wat nadat die tuin in 2013 onthul is, dit werklik haar baba gemaak het,” sê Langner. Bekende Afrikaanse kunstenaars het die Liedjietuin gelukgewens met dié prestasie. Hierdie kunstenaars het elkeen self al diep spore in die tuin getrap en is vandag so eie en deel van die atmosfeer van die roostuin. Boodskappe van liefde en geluk is deur Steve Hofmeyr, Rina Hugo, Mathys Roets, Carike Keuzenkamp en Jannie du Toit aan die tuin en die FAK gegee. Een persoon wat ook ’n groot aandeel in dié tuin het, is Amon Mamafha wat daagliks die roostuin keurig en netjies versorg. Tydens die funksie is Mamafha vereer vir sy besondere bydrae tot die bewaring en uitbou van die Afrikaanse Liedjietuin vir die afgelope tien jaar. Die aand is afgesluit met ons ou geliefde FAK-liedjies wat met ’n moderne skop deur die musiekgroep, Ouderdoos, gesing is.

Comments
  • Meissner & Kobierski - 3 часа назад
    Meissner & Kobierski - "Chińczycy zabiorą im ostatnie gacie". Wyciskają Rosjan jak cytrynę.
    Опубликовано: 3 часа назад
  • Aandgesang_NG Moedergemeente George 11 месяцев назад
    Aandgesang_NG Moedergemeente George
    Опубликовано: 11 месяцев назад
  • 5 фактов о советском Шерлоке, которые свели американца с ума 3 дня назад
    5 фактов о советском Шерлоке, которые свели американца с ума
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Arvīds Platpers: Maestro ar notiekošo ir ļoti neapmierināts 1 день назад
    Arvīds Platpers: Maestro ar notiekošo ir ļoti neapmierināts
    Опубликовано: 1 день назад
  • Krugermonument-onthulling in Orania deur dr. Danie Langner, besturende direkteur van die FAK 4 месяца назад
    Krugermonument-onthulling in Orania deur dr. Danie Langner, besturende direkteur van die FAK
    Опубликовано: 4 месяца назад
  • Wonderwerkskool vier 20 jaar van triomf 3 года назад
    Wonderwerkskool vier 20 jaar van triomf
    Опубликовано: 3 года назад
  • 1 час назад
    "Ärka Eesti!": Mart ja Martin Helme kõnetuur kõnetab kuulajaid
    Опубликовано: 1 час назад
  • Akademia se eerstejaarskamp 2023 3 года назад
    Akademia se eerstejaarskamp 2023
    Опубликовано: 3 года назад
  • Моя семья в восторге от этого рецепта! На вкус как у бабушки! 2 месяца назад
    Моя семья в восторге от этого рецепта! На вкус как у бабушки!
    Опубликовано: 2 месяца назад
  • Pretoria FM Sprei ons vlerke, 'n droom word waar. Loftus Park atejee opening 1 Maart 2019. 6 лет назад
    Pretoria FM Sprei ons vlerke, 'n droom word waar. Loftus Park atejee opening 1 Maart 2019.
    Опубликовано: 6 лет назад
  • FAK - 95 jaar van sukses. Kyk saam! 1 год назад
    FAK - 95 jaar van sukses. Kyk saam!
    Опубликовано: 1 год назад
  • Express Republiki 28.02.2026 | TV Republika 2 часа назад
    Express Republiki 28.02.2026 | TV Republika
    Опубликовано: 2 часа назад
  • VitaAmp Inspirasie | Wees bly! 4 года назад
    VitaAmp Inspirasie | Wees bly!
    Опубликовано: 4 года назад
  • FIX   Mälestus 2 часа назад
    FIX Mälestus
    Опубликовано: 2 часа назад
  • Hoërskool Die Wilgers met juffrou Marieke Buys 5 лет назад
    Hoërskool Die Wilgers met juffrou Marieke Buys
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Sakeliga KragDag 2023 1 год назад
    Sakeliga KragDag 2023
    Опубликовано: 1 год назад
  • Toe beland ek langs 'n klakous 6 лет назад
    Toe beland ek langs 'n klakous
    Опубликовано: 6 лет назад
  • Wauw: SP'er Jimmy Dijk SLOOPT elitaire Jetten volledig! 2 дня назад
    Wauw: SP'er Jimmy Dijk SLOOPT elitaire Jetten volledig!
    Опубликовано: 2 дня назад
  • Forum Nuus: Nuwe Sol-Tech-kampus open sy deure 5 лет назад
    Forum Nuus: Nuwe Sol-Tech-kampus open sy deure
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Классическая музыка — это не то, что вы думаете… Просто посмотрите ЭТО! 8 дней назад
    Классическая музыка — это не то, что вы думаете… Просто посмотрите ЭТО!
    Опубликовано: 8 дней назад

Контактный email для правообладателей: u2beadvert@gmail.com © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5