У нас вы можете посмотреть бесплатно Ep 10 So horo ons saam или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Ons leer in hierdie program da tons nie altyd kan kry wat ons wil hề nie, en dat kinders versigtig moet wees vir vreemdelinge soos vertel deur die storievertellers Regina Adams, Hata Saal en Florence Filton. Ons gaan vergaap ons ook aan die oulike rieldans passies van die Griekwa Knersvlakte Rieldansgroep. “So /hôro ons Saam“ is ‘n 13 episode reeks wat verfilm was in die Ratelgat Erfenisgebied van die Weskus, in die hartjie van Namakwaland naamlik Garies, asook in die blommepragstreek van Springbok in die Noord-Kaap. Die program handel feitliks oor verskillende storievertellers van die verskeie streke wat hul interessante stories deel met kinders van die nuwe generasie. Dit is stories wat aan hulle oor vertel was deur hul voorvaders snags rondom ‘n kampvuur. Die program beloof om oud en jonk baie leer van die Griekwa sowel as die Namamense se kulturele erfenis, beginsel waardes en musiek. Julle kan besonderse inheemse kampvuur stories verwag wat deur verskeie bekende storievertellers van die streke vertel word.