У нас вы можете посмотреть бесплатно Dwelms het my laat opeindig op straat или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Hierdie was ‘n onderhoud wat ons met ‘n jongmeisie gevoer het wat op straat woon as gevolg van dwelms. Met miljoene jongmense in Suid Afrika wat op straat op eindig deur dwelms is daar miljoene verskillende stories oor waarom. Tog is daar dikwels oorvleuelende faktorie soos keuse van vriende, ouers wat onbetrokke is en ‘n behoefte om in te pas. Hierdie video is ‘n geleentheid om sonder oordeel na so ‘n jongpersoon te luister en te hoor wat hulle ervaar op straat en met dwelms. Dit is belangrik om te weet dat daar seld uitkomkans is as jy eers begin met dwelms - nie almal begin op dieselfde plek en omstandighede nie maar amper almal eindig op dieselfde plek op. Baie dankie aan: The Beast Security wat betrokke was met hierdie onderhoud.