• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Sal die Ark ons red? Geloftefees Parys Ds Gustav Opperman скачать в хорошем качестве

Sal die Ark ons red? Geloftefees Parys Ds Gustav Opperman 2 дня назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Sal die Ark ons red? Geloftefees Parys Ds Gustav Opperman
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Sal die Ark ons red? Geloftefees Parys Ds Gustav Opperman в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Sal die Ark ons red? Geloftefees Parys Ds Gustav Opperman или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Sal die Ark ons red? Geloftefees Parys Ds Gustav Opperman в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Sal die Ark ons red? Geloftefees Parys Ds Gustav Opperman

Daar het ‘n merkwaardige herlewing plaasgevind wat die viering van Geloftedag betref. 30 Jaar gelede, in 1994, die jaar van die oorgawe was daar skaars ‘n handjievol feesgangers by die Voortrekkermonument. In 2023 was daar bykans 33,000 duisend! Ons sien dinge gebeur rondom ons, maar verstaan ons werklik wat aangaan? Geloftediens Parys: ds Gustav Opperman ‪@WoordeuitsyWoning‬ Bron: Jesaja 22:1-14 Tema: Kyk na Hom Psalms: 146:1,2; 146:3,4; 146:6,8. Opnamedatum: 2024 12 16 Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 en Ps 98 Glorieryke Psalms www.ico.org.za [email protected] Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/... Artist: http://audionautix.com/ Gemeentesang: Ps 146 Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping En selfs die Helpende Woord volg op:   / helpende_hand   Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby. Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg. Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 1500 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s. Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186 Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com YouTube: @woordeuitsywoning Gustav: +845034886 eposadres: [email protected] Ina: +836502186 eposadres: [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar meer as 1000 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil maak spesifiek tot die reeks: Onse Kategismus vir Kinders: Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons projek: Onse Kategismus vir Kinders. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

Comments
  • God hou ons vas Luk 22 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning GK Ventersburg 3 года назад
    God hou ons vas Luk 22 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning GK Ventersburg
    Опубликовано: 3 года назад
  • Wynand praat oor Gelofte dag VERRAAD. Verdragte word vandag nog geteken en verbreek. 4 часа назад
    Wynand praat oor Gelofte dag VERRAAD. Verdragte word vandag nog geteken en verbreek.
    Опубликовано: 4 часа назад
  • Wat soek jy nog by die kerk? (2Tim 4; Joh 6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 5 месяцев назад
    Wat soek jy nog by die kerk? (2Tim 4; Joh 6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 5 месяцев назад
  • Afrikaans Nuus | 17 Desember 2025 3 часа назад
    Afrikaans Nuus | 17 Desember 2025
    Опубликовано: 3 часа назад
  • God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss 1 месяц назад
    God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss
    Опубликовано: 1 месяц назад
  • LIVE MEEKIJKEN: ISRAËL MANIFESTATIE OP DE DAM AMSTERDAM Трансляция закончилась 2 часа назад
    LIVE MEEKIJKEN: ISRAËL MANIFESTATIE OP DE DAM AMSTERDAM
    Опубликовано: Трансляция закончилась 2 часа назад
  • 8 дней назад
    "Ek wou die wreedste mens word wat nog ooit gelewe het" | Getuienis van Johnny Baartman
    Опубликовано: 8 дней назад
  • Wednesday, 17 December 2025. The South African authorities raided the US refugee processing centre.. 18 часов назад
    Wednesday, 17 December 2025. The South African authorities raided the US refugee processing centre..
    Опубликовано: 18 часов назад
  • God se kinders erf die aarde Mat 6 Ds G Opperman GK Steynsburg@WoordeuitsyWoning 11 месяцев назад
    God se kinders erf die aarde Mat 6 Ds G Opperman GK Steynsburg@WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 11 месяцев назад
  • 🔴 РФ провоцирует скандал в Кишиневе. Интервью с министром культуры Молдовы. Выборы в Гагаузии 4 часа назад
    🔴 РФ провоцирует скандал в Кишиневе. Интервью с министром культуры Молдовы. Выборы в Гагаузии
    Опубликовано: 4 часа назад
  • So laat jy jou lewe tel voordat die klok 12 uur slaan [12 Sept 2021] Трансляция закончилась 4 года назад
    So laat jy jou lewe tel voordat die klok 12 uur slaan [12 Sept 2021]
    Опубликовано: Трансляция закончилась 4 года назад
  • Gaan weg, Satan! Matt 16 Ds Gustav Opperman GK Innesdal @WoordeuitsyWoning 2 года назад
    Gaan weg, Satan! Matt 16 Ds Gustav Opperman GK Innesdal @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 года назад
  • Die HERE sal voorsien Gen 22 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 2 года назад
    Die HERE sal voorsien Gen 22 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 года назад
  • 17 December 2025 20 часов назад
    17 December 2025
    Опубликовано: 20 часов назад
  • Dr. Ernst Roets and Joost Strydom of Orania toast the NYYRC's 113th Annual Gala 1 день назад
    Dr. Ernst Roets and Joost Strydom of Orania toast the NYYRC's 113th Annual Gala
    Опубликовано: 1 день назад
  • Woensdag | 17 Desember 2025 | Formasiereis: Oorgawe En Aanbidding 21 час назад
    Woensdag | 17 Desember 2025 | Formasiereis: Oorgawe En Aanbidding
    Опубликовано: 21 час назад
  • Wanneer jy Wysheid kortkom (Jak 1:5-8) | Vita Dei 522 1 год назад
    Wanneer jy Wysheid kortkom (Jak 1:5-8) | Vita Dei 522
    Опубликовано: 1 год назад
  • 14 Desember 2025 met Clemens Mans 3 дня назад
    14 Desember 2025 met Clemens Mans
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Duiwels word uitgedryf | Rooies Strauss 5 лет назад
    Duiwels word uitgedryf | Rooies Strauss
    Опубликовано: 5 лет назад
  • HELP, die helikopter val ...!! 3 месяца назад
    HELP, die helikopter val ...!!
    Опубликовано: 3 месяца назад

Контактный email для правообладателей: [email protected] © 2017 - 2025

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5