У нас вы можете посмотреть бесплатно Orkney Snork Nie (Die Moewie). или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Orkney Snork Nie (Die Moewie) is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1992 na afloop van die gelyknamige TV-reeks, Orkney Snork Nie vrygestel is Die rolprent se ondertitel is: Dis lekker by die see. Frank Opperman is nie in die rolprent te sien nie - die rol van Opperman se karakter, Neels (Ouboet) van Tonder, word deur Marcel van Heerden vertolk. Opperman keer egter terug na die rol van Ouboet in die tweede film, Orkney Snork Nie 2. In die rolprent gaan die Vantonder-familie op vakansie na Margate. Hendrik wil visvang, die kinders wil speel en swem, Yollie en Maggie wil tan en Ouboet het 'n selfgeboude opgewarmde snelboot (Spuitpoep II) wat hy in die see wil uittoets. Hulle droomvakansie word egter deur 'n Johannesburgse sakesindikaat gesaboteer, wat die karavaanpark waar hulle vakansie hou wil koop, platslaan en 'n winkelsentrum oprig. Maar dan kry hulle te doen met die Vantonders wat nie met hulle laat mors nie. #movie #afrikaans#Orkney Snork Nie