У нас вы можете посмотреть бесплатно SPIEËLBEELD deur Ronel Mostert или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Luister Donderdag 14 Desember 2017 in Radioteater na SPIEËLBEELD deur Ronel Mostert. Andrea is een van ’n tweeling wat altyd aan die korste ent trek. Haar liefde vir haar suster maak dat sy gereeld toegee, aanvaar, die ander wang draai en keer op keer vergewe. Maar waar trek sy die streep en wanneer is genoeg, genoeg? Nadat die lewe en haar tweelingsuster haar weer eens teleurstel, gaan kruip sy by ’n vriendin weg om haar wonde te lek. Sal sy die lewe, die mense naaste aan haar en die liefde weer ’n kans gee? Lê die antwoord in die hoeveelheid kere wat jy val, of die hoeveelheid kere wat jy opstaan? Die spelers is Donna-Lee Roberts, Ivan Botha, Amanda Strydom, Cindy Swanepoel, Karen Wessels, Eloise Cupido, Bronwyn van Graan en Mandi du Plooy-Baard. Regie: Christelle Webb-Joubert