У нас вы можете посмотреть бесплатно Spreuke: Hoe om met wysheid te lewe as 'n kind van God riglyn 1 tot 5 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Ons moet nie net glo in God nie, Hy wil ons lewe verander en Hy wil hê ons moet nou vir Hom lewe as sy kinders. Die Here gee in die hele Bybel vir ons leering hoe Hy wil hê ons moet lewe en Hy sê ook wat sal gebeur met ons as ons nie so wil lewe nie. In die Ou Testament in Spreuke het die Here 'n hele boek laat skryf vol woorde en opdragte en riglyne, hoe Hy wil hê ons moet lewe vir Hom. Spreuke is 'n leer boek vol wysheid. Maak dit jou eie, ken dit en leef so en Hy sal jou lewe in alles seën. Boodskap van ds. Nico Haarhoff van Gemeente Pretoria Dowes. Deel 1: Spreuke riglyne 1 tot 5