У нас вы можете посмотреть бесплатно nisBOERE 6 | Episode 16 | Buhle Farmers' Academy или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
"HOOP – ʼn Vierletterwoord gelaai met betekenis. Hoop is een van die belangrikste woorde in tye van onsekerheid soos nou. Almal beleef tye waar ons vol hoop is en ander tye waar ons sukkel om hoopvol te wees. Die ironie is dat die uitkoms altyd dieselfde gaan wees, maar die effek wat dit op jou gaan hê, gaan verskil. As jy hoop het maak jy planne, jou brein soek oplossings. So ʼn lewensuitkyk trek mense en hulp na jou toe aan. Mense wat sonder hoop is, is negatief en stres meer. Dit het ʼn slegte invloed op hul gesondheid en hoe hulle na die wêreld kyk en dinge beleef. Om hoopvol te wees bly steeds ʼn keuse. Nie jou familie of Facebook kan vir jou kies nie, en dit help nie mens blameer ander of jou omstandighede nie, jy moet self kies, dit bly ʼn wilsbesluit. Wees ʼn ware leier wat hoop bring. Elkeen wat hier lees is ʼn leier op een of ander gebied. By jou skool, werk, familie, sportspan, vriendekring of waar ook al. Goeie leiers word gedryf deur ander se belange, en hulle bou op en inspireer. Dit is maklik om hulle te volg want hulle is vol planne om hoop te bring." Corne Liebenberg Vir meer inligting, besoek https://www.laeveld.co.za/latestnews