• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Verlosser uit die stof! Ds Gustav Opperman Helpende Woord#38 Solidariteit Helpende Hand скачать в хорошем качестве

Verlosser uit die stof! Ds Gustav Opperman Helpende Woord#38 Solidariteit Helpende Hand 5 лет назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Verlosser uit die stof! Ds  Gustav Opperman Helpende Woord#38 Solidariteit Helpende Hand
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Verlosser uit die stof! Ds Gustav Opperman Helpende Woord#38 Solidariteit Helpende Hand в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Verlosser uit die stof! Ds Gustav Opperman Helpende Woord#38 Solidariteit Helpende Hand или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Verlosser uit die stof! Ds Gustav Opperman Helpende Woord#38 Solidariteit Helpende Hand в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Verlosser uit die stof! Ds Gustav Opperman Helpende Woord#38 Solidariteit Helpende Hand

"Stof is jy, en tot stof sal jy terugkeer." Hoe graag ons ook wil, kan ons nie van hierdie waarheid ontkom nie. Hoe graag die mens in sy bewondering van menslike glans en prestasie probeer om hiervan te vergeet, bly die aaklige realiteit van ons daaglikse bestaan. Die Bybel herinner ons ook gedurig daaraan. Daar kla Job dat hy soos stof en as geword het, maar daar gryp hy ook in Job 19 vas aan die Here Jesus met die woorde: "Ek weet: my Verlosser leef; en Hy sal as laaste oor die stof opstaan". Volg Helpende Woord Vrydae op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel op WhatsApp! Goeie nuus van hoop enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. "Dit is ons roeping om in ons YouTube-kanaal (Woorde uit sy Woning) deur Skrifgetroue preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie van Jesus Christus te versprei in Suid-Afrika en orals in die wêreld waar gelowiges 'n behoefte het om die Woord te hoor. Welkom by die ons internetbediening!" Bron: Job 19 Verlosser uit die stof ... eeue voor Christus Helpende Woord#38 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Gereformeerde Kerk Matlabas 2020 09 30 Is u 'n gelowige in die buiteland of 'n gemeente buite bereik van suiwer Woordverkondiging? Of het u het 'n verlange om die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening! Skryf asb in op ons YouTube kanaal! Tik/Kliek op Woorde uit sy Woning 1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf reformeer@gmail.com Besoek gerus #uitdiepvandonkernagte op FB. Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm)    • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ...   2) Kry 'n gratis transkripsie van hierdie preek en ander preke weekliks: Skryf in op ons poslys by reformeer@gmail.com 3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik. 4) Ons Bybelstudie en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. 5) Epos u vrae oor hierdie preek of enige ander geloofsake. Kontak ons: reformeer@gmail.com 6) Besoek ons Faceboek-blaaie: WoordeuitsyWoning en Gereformeerde Kerk Matlabas en teken asb in! 7) Ons gemeente is 102 jaar oud. Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor. Ons kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op reformeer@gmail.com Ons sal dit waardeer. Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Music used in this video selected from YouTube Audio Library, with thanks. Artists, with appreciation. 1) Loss You're free to use this song and monetize your video, but you must include the following in your video description: Loss by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution license (https://creativecommons.org/licenses/...) Source: http://incompetech.com/music/royalty-... Artist: http://incompetech.com/ 2) Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm You're free to use this song and monetize your video.

Comments
  • Krugerdag:  Kry vir jou 'n bidplek!  Ds Gustav Opperman Helpende Woord#39 Solidariteit Helpende Hand 5 лет назад
    Krugerdag: Kry vir jou 'n bidplek! Ds Gustav Opperman Helpende Woord#39 Solidariteit Helpende Hand
    Опубликовано: 5 лет назад
  • God hoor ons gebede Ds Gustav Opperman (Luk 1 Op 8) GK Philippolis @WoordeuitsyWoning 3 недели назад
    God hoor ons gebede Ds Gustav Opperman (Luk 1 Op 8) GK Philippolis @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 3 недели назад
  • Proroctví Edgara Cayceho o kočkách se naplňuje právě teď 9 часов назад
    Proroctví Edgara Cayceho o kočkách se naplňuje právě teď
    Опубликовано: 9 часов назад
  • Никакого газа, никаких дров 😱!! Эта простая самодельная печь отапливает дом БЕСПЛАТНО всю зиму 2 недели назад
    Никакого газа, никаких дров 😱!! Эта простая самодельная печь отапливает дом БЕСПЛАТНО всю зиму
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Moedverloor in 2020? Ds Gustav Opperman Helpende Woord#1 Solidariteit Helpende Hand 5 лет назад
    Moedverloor in 2020? Ds Gustav Opperman Helpende Woord#1 Solidariteit Helpende Hand
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Lede in Christus Kerk - Konferensie 10 месяцев назад
    Lede in Christus Kerk - Konferensie
    Опубликовано: 10 месяцев назад
  • Хлеб ЧИАБАТТА: 3 стакана❗Итальянский хлеб❗Жидкое тесто, быстро и легко. 1 месяц назад
    Хлеб ЧИАБАТТА: 3 стакана❗Итальянский хлеб❗Жидкое тесто, быстро и легко.
    Опубликовано: 1 месяц назад
  • Самая важная песня Польши 🇵🇱 | Czesław Niemen – Dziwny jest ten świat | Анализ вокального педагога 2 месяца назад
    Самая важная песня Польши 🇵🇱 | Czesław Niemen – Dziwny jest ten świat | Анализ вокального педагога
    Опубликовано: 2 месяца назад
  • Притча - короткометражный художественный фильм 5 лет назад
    Притча - короткометражный художественный фильм
    Опубликовано: 5 лет назад
  • ДНК украинцев: Почему вся история Киевской Руси — это неправда? 6 дней назад
    ДНК украинцев: Почему вся история Киевской Руси — это неправда?
    Опубликовано: 6 дней назад
  • 81st Anniversary of the Warsaw Uprising! Margaret - Kolęda Warszawska 5 месяцев назад
    81st Anniversary of the Warsaw Uprising! Margaret - Kolęda Warszawska
    Опубликовано: 5 месяцев назад
  • Skatte van Genade! Huweliksherdenking Gustav en Ina Opperman 45 jaar 2025 12 20 3 недели назад
    Skatte van Genade! Huweliksherdenking Gustav en Ina Opperman 45 jaar 2025 12 20
    Опубликовано: 3 недели назад
  • 🔥 Никто не знает этого рецепта капусты! Он лучше мяса! 2 месяца назад
    🔥 Никто не знает этого рецепта капусты! Он лучше мяса!
    Опубликовано: 2 месяца назад
  • Gert Fröbe zu Gast bei 4 дня назад
    Gert Fröbe zu Gast bei "Was bin ich?" 07.03.1972
    Опубликовано: 4 дня назад
  • Самые удовлетворяющие видео рабочих, идеально выполняющих свою работу! 1 месяц назад
    Самые удовлетворяющие видео рабочих, идеально выполняющих свою работу!
    Опубликовано: 1 месяц назад
  • 🔥 Фитиль для бесконечной свечи, сделанный своими руками — БЕСПЛАТНАЯ энергия, которая горит вечно д 2 недели назад
    🔥 Фитиль для бесконечной свечи, сделанный своими руками — БЕСПЛАТНАЯ энергия, которая горит вечно д
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Niemand nader as Jesus (Luk 9-10) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 4 дня назад
    Niemand nader as Jesus (Luk 9-10) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 4 дня назад
  • 10,000 Russian Words in Frequency Order
    10,000 Russian Words in Frequency Order
    Опубликовано:
  • Eenheid onder Ons Mense-Andries Raath & Gustav Opperman Helpende Woord#287 Solidariteti HelpendeHand 1 месяц назад
    Eenheid onder Ons Mense-Andries Raath & Gustav Opperman Helpende Woord#287 Solidariteti HelpendeHand
    Опубликовано: 1 месяц назад
  • Почему ДНК литовцев шокировало ученых? Тайна их происхождения 5 дней назад
    Почему ДНК литовцев шокировало ученых? Тайна их происхождения
    Опубликовано: 5 дней назад

Контактный email для правообладателей: u2beadvert@gmail.com © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5