У нас вы можете посмотреть бесплатно Boeremeisie | Afrikaans luisterstories | Diere kaperjolle или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Hallo maatjies! Vandag se luisterstorie is "Diere Kaperjolle", geskryf deur E Caiden en vertaal deur André Bosch. Annie se somersdag langs die rivier word ’n betowerende avontuur wanneer sy en Kosie per boot ’n geheime diereryk ontdek. Hulle sien onder andere pratende diere, voetbalspelende muise, dansende matrose en lammertjies wat bollemakiesie slaan. ’n Magiese reis vol verwondering in ’n wêreld waar diere net soos mense lewe. Moenie vergeet om die video te "like" en op ons kanaal te "subscribe" sodat jy nooit n avontuur misloop nie. Totsiens vir nou! En onthou: gebruik altyd jou verbeelding. #Boeremeise-au #Afrikaanse stories #children's stories #kinderstories ❤️ Volg ons on Facebook en Instagram: ✅ / 16bmhbkfda ✅ / boeremeisiek (Boeremeisiek)