У нас вы можете посмотреть бесплатно Antoinette Pienaar op Theefontein video 81 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
‘N TYD VAN DIE JAAR OM BAIE TE VERTEER… Die afgelope Kersfees het Antoinette Pienaar teruggekrabbel op haar mooiste herinneringe. Een van hulle is haar pappa wat altyd vroeg in Januarie sy vrou en vyf dogters in die liggroen kombi gelaai en die pad Hartenbos toe gevat het. Die pakkery vir dié vakansie het al die vorige November begin as tannie Florence vir Mamma kom help bak het. Vandag besef Antoinette opnuut dat daar nie rus is vir ‘n vrou by die see nie. Ons plaas elke Sondag ‘n nuwe video van Antoinette op Bruis se Facebook- en Instagram-blad, ons webtuiste www.bruis.co.za, en YouTube-kanaal Bruis - Afrikaanse tydskrif. Kontak gerus vir Antoinette by [email protected]. Geniet die video, met trots geborg OUHUIS®️ Rooibos. Geniet elke oggend 'n koppie rooibos en voel verfris! Bestel by [email protected] of 0725271671.