У нас вы можете посмотреть бесплатно AfriForum staan op teen oprigting van Melgisedek-tentedorp in die Moot или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
AfriForum het vandag (17 Maart 2026) in die Hooggeregshof in Pretoria verskyn in verband met ’n dringende aansoek om die hervestiging van honderde inwoners van die Melgisedek-gebou na ’n terrein in Gezina te stop. Die hof het na aanhoor van argumente uitspraak tot Donderdag voorbehou en die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit se onderneming gevra om enige verdere verwikkelinge rakende die hervestiging te staak totdat die uitspraak gelewer word. Ondersteun dié saak en onderteken AfriForum se petisie teen dié verskuiwing hier (https://www.artikels.afriforum.co.za/... ).