У нас вы можете посмотреть бесплатно Shaun Wulf - Boere Plakkies (Music Video) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
🎶 Boere Plakkies – Musiekvideo 🎶 As jy al ooit 'n laat aand uit gehad het wat eindig met 'n lag, ’n storie of twee... en jou plakkies in die hand terwyl jy kaalvoet huis toe stap – dan is "Boere Plakkies" vir jou geskryf! Hierdie liedjie is ’n ode aan daai tipiese Suid-Afrikaanse nagte – vol musiek, vriende, dans en daai rustigheid #funny #fun #laugh #newmusic #funnyvideo #afrikaans #funnyvideos van die pad huis toe met die wind aan jou tone. Dis lekker, lig en vol lewe! 👉 Luister nou op jou gunsteling platform: 🔗 https://ditto.fm/boere-plakkies 📍 Spesiale dankies aan: Pistols Saloon vir die ongelooflike venue – die perfekte plek om daai “aand uit” gevoel vas te vang! Amateur Karaoke Association en al julle lede wat die video só vol pret en energie gemaak het – julle het dit next level gemaak! Luke van Skywalker Photography vir die briljante verfilming en regie – jy het die atmosfeer perfek vasgevang! #BoerePlakkies #AfrikaanseMusiek #NagUit #KaalvoetStorie #PistolsSaloon #Musiekvideo #SkywalkerPhotography #KaraokeNagte